Akte

In gemenereg is 'n akte is enige regsinstrument wat skriftelik 'n belang, regte, of eiendom aanneem of bevestig en wat onderteken, bekragtig, en afgelewer is. In sommige jurisdiksies, moet dit ook verseël wees. Dit word algemeen geassosieer met die oordrag van (aktebesorging) titels op eiendomme. Die akte het 'n groter vermoede van geldigheid en is minder weerlegbaar as 'n instrument wat deur die party by die akte onderteken is. 'n Akte kan eensydig of tweesydig wees. Akte sluit in aktebesorging, kommissies, lisensies, patente, diplomas, en voorwaardelike volmagte indien dit as aktes verly word. Die akte is die moderne afstammeling van die Middeleeuse handves, en daar word gedink dat aflewering simbolies die antieke seremonie van lewery van seisin vervang.[1]

  1. O'Connor, E. Rory (1987). The Irish Notary. Dublin: Professional Books. p. 83.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search